Dankie vir jou belangstelling in die daaglikse boodskappe.

 

Let asseblief op die volgende:

1. Die Weg sal nooit SPAM uitstuur nie.

2. Wanneer jy op die nuusbrief inskryf sal jy 'n epos ontvang om te bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Dit is om te verseker dat iemand anders nie namens jou ingeskryf het nie. Klik op die skakel in daardie epos om die bevestiging te voltooi.

3. Die stelsel is ten volle geoutomatiseerd. As jy later besluit om jou inskrywing te staak, kan jy net op die skakel klik wat onderaan die nuusbriewe verskaf word.

4. Die eposadresse word slegs vir hierdie nuusbrief gebruik. Dit sal nooit aan enigiemand anders verskaf word of vir 'n ander doel gebruik word nie.

5. Laat weet ons asseblief indien jy nie die bevestigingsepos ontvang het nie.

Klik hier om voort te gaan