Dit is beter om vermaan te word
deur iemand wat wysheid het,
as om besing te word deur n dwaas.
Prediker 7:5
________________________
Waar arrogansie die botoon voer
ontbreek wysheid.
Bias van Priene, (590 v. Chr. - 530 v. Chr.)
________________________
So s die Here:
Daar rus n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel,
wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai;
hy is soos n kaal bossie in dro wreld wat nooit water kry nie;
n bossie wat in n klipwoestyn staan,
in n brak wreld waar niemand woon nie.
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel,
die mens vir wie die Here n veilige vesting is;
so iemand is soos n boom wat by water geplant is
en sy wortels na die stroom toe uitstoot,
nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het;
n dro jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.
Jeremia 17:5-8
________________________
As jy glo jys oorwin is jy;
As jy glo jy durf nie sal jy nie;
As jy wil wen maar glo jy kan nie,
Is dit n gegewe, jy gaan nie
As jy glo jy gaan verloor is jy verlore,
Want in hierdie wreld vind ons,
Sukses begin by n mens se wil.
Dis jou ingesteldheid wat jou bind.
Die lewenstryd gaan nie altyd na
Die sterkste of vinnigste man.
Vroer of later is die een wat wen,
Hy wat glo hy kan.
Norman Vincent Peale
________________________
As jy glo jys oorwin is jy;
As jy glo jy durf nie sal jy nie;
As jy wil wen maar glo jy kan nie,
Is dit n gegewe, jy gaan nie
As jy glo jy gaan verloor is jy verlore,
Want in hierdie wreld vind ons,
Sukses begin by n mens se wil.
Dis jou ingesteldheid wat jou bind.
Die lewenstryd gaan nie altyd na
Die sterkste of vinnigste man.
Vroer of later is die een wat wen,
Hy wat glo hy kan.
Norman Vincent Peale
________________________
'n Mens beplan sy pad,
maar die Here bepaal
hoe hy loop.
Spreuke 16:9 (NAV)
________________________
Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is:
Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied,
dat jy liefde en trou sal bewys,
dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.
Miga 6:8
________________________
So s die Here:
Die wyse man moet nie in sy wysheid roem nie,
die soldaat nie in sy krag nie,
die ryk man nie in sy rykdom nie.
Laat hom wat wil roem,
daarin roem dat hy insig het en My ken.
Jeremia 9:23-24
________________________
Blydskap saam met liefde en nederigheid
is geestelike wapens
wat die duiwel gefrustreerd en magteloos laat.
Bennie Mostert
________________________
Luister na raad,
aanvaar wat jou geleer word,
sodat jy uiteindelik wysheid kan h.
Spreuke 19:20
________________________
Moenie kritiek ernstig opneem nie.
As dit onwaar is, ignoreer dit;
as dit onregverdig is, moenie ergerlik raak nie,
as dit onkunde weerspiel, glimlag net;
as dit geldig is, dan is dit nie kritiek nie,
leer daaruit.
Anoniem
________________________
Gesend is di wat kan gee
sonder om dit te onthou,
en kan ontvang
sonder om dit te vergeet.
Prinses Elizabeth Bibesco (1897 1945)
________________________
Om volwasse te wees
is om te wil hoor
wat jy nie wil hoor nie.
________________________
Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek:
as dit goed is, kan hy daarop trots wees
sonder om dit met di van n ander te vergelyk.
Galasirs 6:4
________________________
Egte en suiwer godsdiens voor God die Vader
is om weeskinders en weduwees
in hulle moeilike omstandighede by te staan
en om jou skoon te hou van die besmetting van die wreld.
Jakobus 1:27
________________________
Die lewe is 'n opwindende ondervinding,
en op sy opwindendste
as 'n mens vir ander lewe.
Helen Keller
________________________
Waar geld 'n afgod is,
is dit sonde om arm te wees.
William Springfellow
________________________
Hoe baie keer bid ons nie:
"Here, U weet wat is die beste vir ons,
lei U ons op die pad vorentoe".
En wanneer Hy dit doen, dan dink ons:
a) Nee, dit kan sekerlik nie wees nie..... f
b) Nee, dis nie wat ek in gedagte gehad het nie...f
c) So, gaan ek nie ryk word nie ....
- daar moet 'n ander uitweg wees.
________________________
In die donker van die nag kan 'n mens nie goed sien nie,
daarom hoor 'n mens beter.
Soms bring God ook vir ons donkerheid in hierdie wreld,
sodat ons na Hom kan luister.
________________________
Dit is maklik om ons verantwoordelikhede te ontduik,
maar ons kan nie die gevolge van die ontduiking
van ons verantwoordelikhede,
ontduik nie.
Bron onbekend
________________________
Wees versigtig hoe jy leef.
Jy mag dalk die enigste Bybel wees
wat sommige mense ooit sal lees.
Bron onbekend
________________________
Moenie die Here vra om jou te lei,
as jy nie bereid is om self
jou voete op te tel nie.
Bron onbekend
________________________
"Wag, wanneer is die nag verby?
Wag, wanneer is die nag verby?"
Die wag antwoord:
"Die mre het gekom, maar dit is nog nag.
As julle weer wil kom vra, kom vra gerus,
julle kan elke keer weer kom vra." (Jesaja 21:11,12)
Maar ons hoef nie te vra nie,
ons moet maar net ons o rig op die helder Mrester (Open 22:16),
dan sal ons weet dat die nag byna verby is.
Die donker nag oor hierdie wreld sal nog net n kort rukkie duur.
________________________
Daar is min mense wat nie 'n afkeer aan die duiwel het nie,
maar tog glo van nature almal eerder die duiwel as vir God.
Albert Bitzius, Switserse predikant (1797 - 1854)
________________________
Jaloesie voer,
volgens sy duiwelse oorsprong,
die verwoesting met hom mee;
waarin dit reeds verkoelde, onverskillige harte
met 'n vlammepyn martel;
wat die slagoffer as nuwe opvlammende liefde beskou,
terwyl dit tog net van nyd aangevuur word,
van afguns, selfsug, ydelheid,
van die gemeenste magte,
wat met ons sterflikes hulle spel speel.
Karl von Holtei, Duitse skrywer (1798 - 1880)
________________________
'n Mens moet daaraan dink om andere te verdra,
soos jy self verdra wil word.
Die probleem is dat meeste mense nie glo
dat andere ook iets van hulle moet verdra nie.
Jeremias Gotthelf, Switserse predikant (1797 - 1854)
________________________
Geloof is soos elektrisiteit.
'n Mens kan nie een van beide sien nie,
maar albei bring lig voort!
Willy Meurer, Duits-Kanadese koopman
________________________
Slegs die geloof is bo alle twyfel verhewe.
Wolfgang Mocker - Duitse journalis
________________________
Laat ons dan nie moeg word
om goed te doen nie,
want as ons nie verslap nie,
sal ons op die bestemde tyd
ook die oes insamel.
(Galasirs 6:9)
________________________
Die mens streef s lank daarna om vry te wees;
totdat hy deur Jesus Christus bevry word.
________________________
Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). Ontwikkel op w3.css