Hieronder is 2013 se daaglikse boodskappe (dagstukkies)
Dié daaglikse boodskappe verskyn op die Tuisbladsy en 'n nuwe boodskap word op 'n gereelde basis bygevoeg.
Plaas asb jou naam op ons verspreidingslys
indien jy op 'n gereelde basis Boodskap vir die dag as epos wil ontvang. Indien jy dit dan nie ontvang nie, maak asb seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie
.
Sommige van die daaglikse boodskappe is ook vanaf ander persone of goedgekeurde publikasies verkry, met die nodige toestemming waar nodig.
Klik op die naam van 'n boodskap om die boodskap te lees en uit te druk.
Die Here HERE is 'n ewige rots
Laat die Here jou lei
Deur beproewing tot verheerliking
Pasop na wie jy luister!
Geborgenheid by Christus
Die gevaar van te veel sukses en mag!
2013 - 'n Pad sonder struikeling?
U koningskap is 'n koningskap vir alle tye!
Ek loof God as my enigste Koning!
Moenie God se doel met jou lewe vergeet nie
Troos
Geregtigheid alleen by God
God hou ons vas - oral en altyd! Glo jy dit?
Eers vervreemd, maar nou versoen
Het ons lewe enige sin? (2)
Het ons lewe enige sin? (1)
Waarom angs vir die lewe?
Met Christus het ons die dood oorwin
Stille vertroue
Die veragte uitgekies
Volharding: Gebede
Wie is ek? (2)
Wie is ek? (1)
Om jou skuldgevoelens te oorkom
Aanvaar uitdagings!
Kleipotte wat maklik breek
Die môre kom ...
Waar lê jou hoop?
Op wie stel jy jou vertroue?
Die Here ken die tye, beheer die ure, stuur die eeue
Omgekeerde waardes
Om sinvol te leef
In geloof vorentoe
Luister na goeie raad - dit gee wysheid!
Geloofsmoed - om te handel uit die moed van jou oortuigings
Ontdek God - vir die eerste maal en weereens
Esegiël – Saam met die Here kan jy altyd weer begin.
As ek nie geglo het nie ......
Om te wandel met God
Om deur die vuurproef te gaan
Om deur kennis nie meer rondgeslinger te word nie
Die beginsel van kennis (2)
Die beginsel van kennis
Vertel dit aan ander
Die Heilige Gees sal ons alles leer wat ons moet weet
Inspanning ter wille van 'n sekere einde
Onthou jou kindskap
Godsdienstige motiewe
Ons priesterlike roeping
Krag deur lyding
God het 'n plan met jou lewe
Jou lewe in Christus
Die Here skep geleenthede uit ons verleenthede
Leef soos een wat `ja` geantwoord het op God se roeping
Saggeus
Om jou nie te kwel nie
Oor trots en vertoon
Om te bly hoop - ten spyte van slegte omstandighede
In die geslote binnekamer
Die gebed van Agur
Gee ons vandag ons daaglikse brood
Verlam deur die lewe
Die geopenbaarde lig
Moenie mislei word nie (4) - Nie verdien nie, maar erf
Moenie mislei word nie (3) - Moenie julleself mislei nie
Moenie mislei word nie (2) - Onregverdiges is uitgesluit
Moenie mislei word nie (1) - weet julle dan nie?
Vreemdelinge en bywoners
Vrede
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee
Die waarde van die mens
As die fondamente wankel
God herstel die vreugde
Loop naby God
God skenk vir jou krag - ook op jou oudag
Geloof laat mure omval
Kinders moet gehelp word om God se dade te onthou
Pasop om vergelykings te tref
Bly in Christus en jy sal rus vind vir jou siel (2)
Bly in Christus en jy sal rus vind vir jou siel (1)
Om te slyp en geslyp te kan word
Is Hy jou Here of net jou Verlosser?
Bly in Christus - in leed en beproewing
Die Kerk - vas gegrond in God se genade!
Bly in Christus - dan kry jy krag vir die gebed (2)
Bly in Christus - dan kry jy krag vir die gebed
Om te bid - gebedsinspanning
Om te bid - in hulpeloosheid
God is steeds daar in donker dae
Luister en doen ...... soos Jesus
Wat is Gebed?
Ons goed of Jesus se goed
In daardie tyd - soos deur God bepaal
Geen prioriteit of gebrek aan tyd?
As die geloof wankel
Waar is julle geloof dan?
Word stil in jou krisis
Goliat beteken nie moedeloosheid nie
Waarom weghardloop - God veroordeel ons nie
Die mens op soek
Die donker nag van die siel
Wie is ek?
Met God is alles moontlik
Om God te gehoorsaam
Om die grens oor te steek....
Verheug jou in die hoop
Om moed te kan hou
Om te wag op die Here....
Ons is nooit alleen nie - ondervinding is beste leermeester
God se onverbreekbare verbond
Die enigste wat jy nodig het
Die storms van die lewe
Nou reeds kinders van God! Leef dan soos Syne!
Wat die toekoms ook al mag bring
`n Plan vir elke lewe
Jou rots in stormgedruis
Op die sterfbed
Oor lewe en dood
Om te doen wat reg is
Om te kan sien
Lewe as getuie van God se grootheid
Die krag van die "woord van die Here"
Die Heilige Gees maak my `n brief van Christus
Die uitnodiging van die Heilige Gees
Strome van lewe en die stroom van die dood
Volmaak in liefde! - soos jou Vader in die hemel
Met God op weg
Met jou eie lydingsweg as getuie vir Christus
Heila, hola, moenie moed opgee nie
My broer se hoeder
Onwaardige mense word waardige getuies
Mismoedigheid
Pinkster
Getuies vir Christus deur die Heilige Gees
Deur die krag van die Heilige Gees
Vrede
Danksegging in plaas van besorgdheid
Om rein van hart te wees (3)
Hemelvaart maak die verskil! Wees vol blydskap!
Om rein van hart te wees (2)
Om rein van hart te wees (1)
Juig, want jy is uitverkies
Die genade en barmhartigheid van God
Om barmhartigheid te bewys
Hy is `n heilige God!
Om honger te wees na geregtigheid
Om jou eie weg te volg en jou kop te stamp
Ons verlange na `n sorgvrye lewe
God is heilig! Dien Hom soos Hy voorskryf
Om sagmoedig te (kan) wees (2)
Om sagmoedig te (kan) wees (1)
Om ware troos te vind
Om rein te wees voor God
Die besef van ware afhanklikheid
Om jou Vader te vergeet
Ons praat voortdurend oor julle!
In die koninkryk van God
Ons lewe in Christus
Angsvolle gedagtes
Kyk terug na die toekoms
Geloof sonder werke is ....
U pad Here, nie myne nie
Paasfees (2)
Paasfees (1)
In die tekens van die Kruis (4)
In die tekens van die Kruis (3)
In die tekens van die Kruis (2)
In die tekens van die Kruis (1)
Die God wat vrymaak
Die Here jou God
Om stil te kan wees
Dawid se laaste advies
Ander mense in nood
Die Gees van die waarheid
Ek en my huis
Soos ligte in die wêreld (2)
Soos ligte in die wêreld (1)
Om net die beste te besit
Die Here sal voorsien
Ondervinding is meer werd as duisend woorde
Moenie klein dinge te gering ag nie
Om te oordeel
Jou persoonlike verantwoordelikheid (2)
Jou persoonlike verantwoordelikheid (1)
Om regtig mens te wees
`n God na ons beeld?
Wees vandag `n doener!
Ons skuilplek
Geen nag meer nie
Die geheim van vergenoegdheid
In dae van teenspoed
Sukses uit afguns?
God se toets: Is jy as mens meer werd as `n dier?
Skipbreuk van die geloof (4)
Skipbreuk van die geloof (3)
Skipbreuk van die geloof (2)
Skipbreuk van die geloof (1)
Die Siel se Amen
Staan op!
Om weg te kyk van die vrees
Hy is altyd voor ons
Ons kan nie met die tyd veg nie!
Die ontnugtering van eiewilligheid
En die duisternis het dit nie begryp nie (3)
En die duisternis het dit nie begryp nie (2)
En die duisternis het dit nie begryp nie (1)
Onthou! Sien God raak om die goeie te kan geniet
Hy troon bo die tye
Nuwe gedagtes en strewes
Hoop, uitsig en visie
Nie alles wat plesier gee, het blywende waarde nie
Is daar werklik niks nuuts nie?
Sal jy nog staan nadat die storm verby is?
Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). Ontwikkel op w3.css