Hieronder is 2012 se daaglikse boodskappe (dagstukkies)
Dié daaglikse boodskappe verskyn op die Tuisbladsy en 'n nuwe boodskap word op 'n gereelde basis bygevoeg.
Plaas asb jou naam op ons verspreidingslys indien jy
op 'n gereelde basis Boodskap vir die dag as epos wil ontvang. Indien jy dit dan nie ontvang nie, maak asb seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie
.
Sommige van die daaglikse boodskappe is ook vanaf ander persone of goedgekeurde publikasies verkry, met die nodige toestemming waar nodig.
Klik op die naam van 'n boodskap om die boodskap te lees en uit te druk.
God is by jou, al die pad
Heilige harte
Wat ons nie kan sien nie
Wees `n ware leier
Ons het nie tyd nie
Die toets van die geloof
Die wonder van: Om te glo!
Die Wonder van profesie maak die Messias bekend
Wanneer bandeloosheid die oorhand kry
Bedink altyd wat goed is
Die Here sien ons raak, ook op ons eensame pad
Om jou eie wil prys te gee
Jesus Christus het vir ons die lig gebring - dra dit verder
Wees vandag wierook vir Christus
Hoe ons moet lewe
Psalm 27(4) - Om God se verlossingsdade te besing
Psalm 27(3) - Ons hoogste begeerte
Vrygewigheid
Psalm 27(2) - Vertroue in tye van beproewing
Psalm 27(1) - Die HERE is my lig en my heil
Uit genade alleen
Moenie aan die slaap gevang word nie
Hoe praat ons?
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Deur Christus alleen
Ora et labora - bid en werk
In Christus gee God alles
Jou voornemens teenoor God se wil
Laat my wil geskied?
Geloof is om die Onsienlike te sien
Laat ons bid
Here, gee tog uitkoms!
Geloof
Op wie vertrou ons?
Moenie vrees nie
Ons toevlug
Daar is groei vir elkeen wat sy wortels in God se kerk het
Wanorde in die land! Bid jy ernstig?
Die leuen van `n neutrale lewe
Die toets om jouself werklik te leer ken
Selfverheerliking is om God te vergeet
Onbeheerste begeertes lei tot die dood
Bly getrou in alle omstandighede want God is met jou
Een dag op `n slag
By Christus, maar tog so vêr
Om liefde te gee (2)
Om liefde te gee
Hou vas aan die Waarheid (2)
Hou vas aan die Waarheid
'n Rots waarteen jy jou stamp of deur Wie jy gered kan word
Kyk vorentoe (2)
Kyk vorentoe
Om God te ken is om te lewe (2)
God is ons Rots
Om God te ken is om te lewe
Die duiwel se wapens
Kan jy volhou?
Is jy op jou pos? (2)
Is jy op jou pos?
Ons hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het
Om vertroos te word
Die oop venster
Die nuwe toekoms wat wag (2)
Die nuwe toekoms wat wag
Geregtigheid wat versadig
Die lente is hier, die somer kom!
God maak Hom in die winde bekend
Wees gereed, die Koning kom! (7)
Wees gereed, die Koning kom! (6)
Wees gereed, die Koning kom! (5)
Wees gereed, die Koning kom! (4)
Wees gereed, die Koning kom! (3)
Wees gereed, die Koning kom! (2)
Wees gereed, die Koning kom!
Die ganse aarde deel in God se liefde
Blydskap in beproewing (2)
Blydskap in beproewing (1)
Wanneer laas was jy berg toe om na God te luister?
Christelike lewensvreugde
Om te triomfeer
Dit is God wat die nasies regeer
`n Rooftog wat bevryding gebring het
Ons ewige Rots
Op pad na ons Vaderland
Gryp na die lewe
Op die koninklike weg van die kruis
Die eienaar van alle geskape dinge, is my HERE.
Ek skuil by die HERE
Oplossing van die groot raaisel
Jou vaste beskutting
God se stem in die seisoene
Op arendsvlerke
Om regtig man te wees
Kos vir die gees gee krag vir die hele lewenspad
Waarvoor en vir wie veg jy?
Waar geld meer waarde het as 'n menselewe
Kommersiële eiebelang
Een van siel, een van sin
Hoor, doen en sien - ontvang die seën deur Jesus Christus
Oorwinnende nederlaag
Meer as net glo
Oordeel en hoop in 'n vervloekte vyeboom
Om in gemeenskap met God te lewe
Tyd is kosbaar - veral saam met God
Die Gees en die wêreld
Wanneer ons God se heilsplan uit die oog verloor
Geestelike toeriste?
Pasop vir die brullende leeu!
Is die Bybel die geïnspireerde Woord van God?
Sing van harte tot eer van die HERE
Lewe in oorvloed
Drie heerlike troosbeloftes
God se heilsplan
God sal voorsien
Die sonde van besorgdheid
Christus - Meer as Moses en vir ewig getrou
Deur ongeloof verblind
Naderende voetstappe in die natuur
Om God te vind
Tempel en Gees
Moenie wegdryf nie - gryp vas!
Kom saam!
Waar die Heilige Gees werk, is daar lewe!
Pinkster: die uitstorting van die Heilige Gees
Klein bietjie is baie
Aan die regterhand van die Majesteit
Om net onsself te kan wees
Om werklik te lewe
Van hemelvaart tot wederkoms
Die stem agter jou
Deur Jesus ken ons die ware God, want Hy is God
Om anders te wees as die wêreld
Vertrou nie op perde nie
Wees in alles dankbaar
Ons tye en omstandighede
Die toekoms is in God se hande
Die felste oorlog
Sal jy staande kan bly?
Sodat die boom nie omwaai nie
Geloof en krisis
God heers(2): Verdeel
God heers(1): Getel en Geweeg
God se liefde verseker jou weg vir jou
Waarheid en sin van die lewe
Die Bybel en die gesin
Die Evangelie verander somber gesigte na warm harte
Bruilof(slot) - Die wat gereed was
Bruilof(4) - Geroep in die nag
Bruilof(3) - Nog geen bruidegom nie!
Bruilof (2) - Hulle het wel lampe ... Maar geen olie nie
Bruilof (1) - Feesgangers in 'n feeslose wêreld
Jesus - Man van lyding - Die Christus
Rus vir die siel
Dankbaar in alle omstandighede
Wie stuur jou skip?
Die Landbouer
Aanvaarding
Om deur jou eie vuur gebrand te word
God se Dienaar - Nietig sy begin, tog magtige Verlosser
Om God se teenwoordigheid te ervaar
Om God te ken
Volkome vertroue op God
Tussen lig en duisternis
Op reis na ons eindbestemming
God se Dienaar - tot verbasing van die mensdom
Om te volhard
Roep Hom aan en Hy sal uitred
Angs
Alle gesag is slegs van God afkomstig
Waarom lyding vir 'n gemeenskap?
Ester: My verleentheid - God se geleentheid
Ons einddoel
Om tot kennis van God te kom - Godsdienstig of gelowig?
Die aard van Christenwees
Om te (wil) verander
Ons Anker wanneer storms dreig
Bystand in ons swakhede
Let op die HERE se dade van trou
Ons regverdige Regter
God bly getrou in alle omstandighede
Strome van lewende water
'n Vuur wat nie geblus kan word nie (2)
'n Vuur wat nie geblus kan word nie
Waartoe ons geroep is
Geloofspanning
Wees wat jy is, voluit!
Hoe God geëer moet word
Geloof en offer
Gevaarlike vangnette van valse Christenskap
Om nie in 'n vangnet te beland nie
Deur die krag van die Heilige Gees
Wanneer dit lyk of die Here ons verlaat het
Die duisternis kan ons nie oorweldig nie
God se trou van geslag tot geslag (3)
God se trou van geslag tot geslag (2)
God se trou van geslag tot geslag (1)
Krag van die evangelie (3) - Krag tot gesonde verhoudings
Krag van die evangelie (2) - Krag tot innerlike sekerheid
Die krag van die evangelie - Die sin van die lewe
God se leiding
Leef uit jou geloof
God se genade en trou hou vir ewig stand
Om te dra of gedra te word
Om die volgende tree te kan gee
Wees rustig in die Here
In geloof deur die woestyn na die beloofde land
Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). Ontwikkel op w3.css