Die Weg

 

Gedagtes uit die Woord

Uit die Ou Testament:

“God hou my paaie dop en tel elke tree wat ek gee.” - Job 31:4

Uit die Nuwe Testament:

Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.” - Hebreërs 4:13.

- dw -

(Met erkenning aan: www.losungen.de)
 

Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). Ontwikkel op w3.css