________

Die Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine,op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:
Spreuke 1:20/21

________

Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie.
Romeine 1:20

________

Die klein dingetjies

'n Paar eenvoudige dinge:
'n blomklop, 'n lied,
die geluid van die branders,
geruis in die riet.

Eenvoudige vreugdes:
die lag van 'n kind,
'n helderblou hemel,
'n vlag in die wind.

Eenvoudige skoonheid:
'n skulp op die strand,
'n slootjie vol water,
'n wilg aan die kant.

'n Paar klein gebare:
'n handdruk,
'n groet.

Dis gawes waarin ek
Gods liefde ontmoet.

 

________

 

 
 
     
 


Hieronder is 'n lys van al die daaglikse boodskappe wat gedurende 2012 geplaas is

Gaan na 2011 se boodskappe

Dié daaglikse boodskappe verskyn op die Tuisbladsy en 'n nuwe boodskap word elke weeksdag bygevoeg.

Plaas asb jou naam op ons verspreidingslys indien jy elke weeksdag Boodskap vir die dag as epos wil ontvang
Indien jy dit dan nie ontvang nie, maak asb seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie .

Die daaglikse boodskappe word verkry vanaf persone en goedgekeurde publikasies. Waar nodig is toestemming vir die plasing van die boodskappe vanaf die betrokke persone of instansies verkry.

Klik op die naam van 'n boodskap om die boodskap te lees en uit te druk.

Let op die HERE se dade van trou
Ons regverdige Regter
God bly getrou in alle omstandighede
Strome van lewende water
'n Vuur wat nie geblus kan word nie (2)
'n Vuur wat nie geblus kan word nie
Waartoe ons geroep is
Geloofspanning
Wees wat jy is, voluit!
Hoe God geëer moet word
Geloof en offer
Gevaarlike vangnette van valse Christenskap
Om nie in 'n vangnet te beland nie
Deur die krag van die Heilige Gees
Wanneer dit lyk of die Here ons verlaat het
Die duisternis kan ons nie oorweldig nie
God se trou van geslag tot geslag (3)
God se trou van geslag tot geslag (2)
God se trou van geslag tot geslag (1)
Krag van die evangelie (3) - Krag tot gesonde verhoudings
Krag van die evangelie (2) - Krag tot innerlike sekerheid
Die krag van die evangelie - Die sin van die lewe
God se leiding
Leef uit jou geloof
God se genade en trou hou vir ewig stand
Om te dra of gedra te word
Om die volgende tree te kan gee
Wees rustig in die Here
In geloof deur die woestyn na die beloofde land

 

Moenie weggaan nie,
gaan na 2011 se boodskappe