________

Die Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine,op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:
Spreuke 1:20/21

________

Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie.
Romeine 1:20

________

Die klein dingetjies

'n Paar eenvoudige dinge:
'n blomklop, 'n lied,
die geluid van die branders,
geruis in die riet.

Eenvoudige vreugdes:
die lag van 'n kind,
'n helderblou hemel,
'n vlag in die wind.

Eenvoudige skoonheid:
'n skulp op die strand,
'n slootjie vol water,
'n wilg aan die kant.

'n Paar klein gebare:
'n handdruk,
'n groet.

Dis gawes waarin ek
Gods liefde ontmoet.

 

________

 

 
 
 

 

Hieronder is leesstof oor 'n verskeidenheid van onderwerpe wat die lewe meer verstaanbaar en moontlik ook hoopvol sal maak.

Klik op die hofies om meer inligting van die artikels binne die kategorie te bekom
Klik op die naam van 'n artikel om direk na die artikel te gaan.

 
 
Geloof en hoop in beproewings
            (Klik vir meer inligting)
Is God goed?
Dankie vir vandag!
Beproewings
Dooie bene kry lewe
Die Here is in beheer
Christus is!
Verskrompel, maar nie verbrand
Swaarkry - Jou weg deur die lewe
NIKS is vir God onmoontlik nie
Tree vir tree
Ons Tye is in God se Hande
Sin in lyding?
Die dood van die dood
As die hart gaan staan

Die tye waarin ons lewe
            (Klik vir meer inligting)
Wêreldchaos
Die beproewing oor die hele wêreld sal nie die gelowiges oorslaan nie
Die wederkoms van die Here
Om Satan se greep te breek en te oorwin

Godsdiens in praktyk
            (Klik vir meer inligting)
Die plan van God met ons lewe
Ware, diepe blydskap motiveer ons tot ’n heilige lewe
My ontnugtering, God se verbasende werking
Kersfees - datum of doel?
Kersfees - God aan die Woord
Wat is wysheid?
Die Bybel? Hoe nou?
Sonder Ware Kennis, is die mens verlore
Waarom 'n gemeente?
Pascal se weddenskap
Hoe bid ons?
Ons Verhouding met God soos deur Sy Wet bepaal
Het dit sin om God te dien?
Tevredenheid
Die boodskap van die Kruis – Onsin vir dié wat verlore gaan
Regverdige oordele van God, maar volharding in sondes deur die mensdom
Die duiwel is weer los vandag
Maak ‘n bydrae en wen groot!!

Profesieë
            (Klik vir meer inligting)
Is daar enige verband tussen die Christelike godsdiens en die antieke heidense kultusse?
Profesieë – Die waarheid agter Jesus Christus.
Die merk van die dier is hier
Vervulling van 'n Profesie
Waarom Mahmoud Ahmadinejad in Iran aan bewind MOES kom.
Paasfees: Jesus Christus Waar of Vals?

Kinders, Jeug en die gesin
            (Klik vir meer inligting)
Maak 'n hoopvolle kind groot
Kinders en die rouproses
Groepsdruk
Vreemde invloede in die samelewing
Die invloed van die televisie se programme op kinders

Allerlei
            (Klik vir meer inligting)
By die vrystelling van die nuwe webwerf – 5 April 2011
Mensekinders eintlik vir ’n Hoër Gebou bestem
Lê die waarheid met betrekking tot die mens se bestaan opgesluit in ‘n varingblaar?
Is daar 'n hemel, en indien wel, waar?

Gedigte
            (Klik vir meer inligting)
Daar kom 'n dag
Gebed vir my kinders
RUS
AMEN